Kyla & Slabbie 12 September, 2020 Hopefield, South Africa
Ons Verhaal Slabbie en Kyla het ontmoet in 2015. Dit was amper soos liefde op die eerste oogopslag. Hulle reis saam het begin... Slabbie en Kyla het vir 7 maande uitgegaan toe hy die eerste keer Amerika toe gegaan het om te gaan werk. Die tweetjies was taamlik verlief en nie eers die afstand kon hulle van mekaar af wegdryf nie. Slabbie het terug gekom, en weer gegaan. Kyla het twee keer in Amerika gaan kuier, en al was tye moeilik het hulle albei geweet dat hierdie net 'n 'eens in 'n leeftyd' liefde is. Die paartjie het Januarie 2019 saam begin woon, en die liefde het tussen die boerdery en onderwys nog meer geblom. Slabbie het vir Kyla gevra om sy vrou te word op 7 April, in Langebaan 2019. Hulle hak die knoop deur op 12 September 2020.
Ons Troudag Seremonie - 16:00 Hopefield Kerk (Slegs persoonlike genooiede gaste. Slegs spasie vir 50)
Onthaal - 18:30 Holvlei plaas
Registry by Mr Price Home Code: SLA000022
• Tente met beddens beskikbaar op die plaas (Kontak Kyla direk) • Hopefield Hotel • Miss Girly • Koperfontein • Boorwater Rondawel • Fijnbos Safaris • Schaftplaas • Kleinplasie Cottage • Kolskoot gastehuis Verblyf Opsies Geld boksie sal ook beskikbaar wees.
Submitting Form... The server encountered an error. Form received.
RSVP voor 15 Julie 2020 Drag: Semi-formeel Geen kontant kroeg Champagne beskikbaar en pre-drinks. Eie drank mag gebring word
#Slabbertroue

Copyright © 2020 SlabberWedding | All Rights Reserved

Website by

Tuis Ons Verhaal Ons Troudag RSVP
Geskenke
Seremonie - 16:00 Hopefield Kerk (Slegs persoonlike genooiede gaste. Slegs spasie vir 50) Onthaal - 18:30 Holvlei plaas Kyla & Slabbie 12 September, 2020 Hopefield, South Africa Ons Verhaal Slabbie en Kyla het ontmoet in 2015. Dit was amper soos liefde op die eerste oogopslag. Hulle reis saam het begin... Slabbie en Kyla het vir 7 maande uitgegaan toe hy die eerste keer Amerika toe gegaan het om te gaan werk. Die tweetjies was taamlik verlief en nie eers die afstand kon hulle van mekaar af wegdryf nie. Slabbie het terug gekom, en weer gegaan. Kyla het twee keer in Amerika gaan kuier, en al was tye moeilik het hulle albei geweet dat hierdie net 'n 'eens in 'n leeftyd' liefde is. Die paartjie het Januarie 2019 saam begin woon, en die liefde het tussen die boerdery en onderwys nog meer geblom. Slabbie het vir Kyla gevra om sy vrou te word op 7 April, in Langebaan 2019. Hulle hak die knoop deur op 12 September 2020. Ons Troudag • Tente met beddens beskikbaar op die plaas (Kontak Kyla direk) • Hopefield Hotel • Miss Girly • Koperfontein • Boorwater Rondawel • Fijnbos Safaris • Schaftplaas • Kleinplasie Cottage • Kolskoot gastehuis Verblyf Opsies
Submitting Form... The server encountered an error. Form received.
RSVP voor 15 Julie 2020 Drag: Semi-formeel Geen kontant kroeg Champagne beskikbaar en pre-drinks. Eie drank mag gebring word
#Slabbertroue Registry by Mr Price Home Code: SLA000022 Geld boksie sal ook beskikbaar wees.
Tuis Ons Verhaal Ons Troudag RSVP Geskenke